Drie Bobcat Telescopic Handlers maak sommer ligte werk van harde take op plaas Kroon naby Vivo in Limpopo waar Sampie Roets sedert 1998, 90ha aartappels onder spilpunte verbou en met vleis beeste boer.
Sampie verduidelik, “Tydens aartappel oestyd word massasakke gebruik om die produk van die lande te verwyder....





